top of page
'Although the world is full of suffering, it is full also of the overcoming of it.' - Helen Keller.
Trauma-informed - Practical -  Grounded

Helping couples navigate relationship challenges with empathy, clarity, and practical guidance.
Trauma-informed approach ensures every session feels safe, grounded, and effective.

 


Eerlike, ingeligte berading vir paartjies wat hul verhouding wil versterk, herstel of herontdek - waar "messy and raw" aanvaar word. 
Ek bied ‘n veilige ruimte waar julle kan praat, luister, en saam nuwe strategieë ontdek om mekaar beter te verstaan en verbind te bly.

 
Aanlynplatforms

GOOGLE  MEET, WHATSAPP, PSYCHOLOGY TODAY
Jy gesels vanuit jou eie veilige spasie. 
Ek ontmoet jou presies waar jy is, aanlyn, sonder oordeel.









Sessions available in Afrikaans or English.
Google Meet Logo PNG Vector, Icon Free Download.jfif
Whatsappvideo call.png
image.png
image.png
​​​​​Hoe ek kan help...
​​​

Huwelik- en Verhoudingsherstel

Premarital Counselling | Voorhuwelikse Berading

Aflaaibare hulpbronne vir Paartjies

Trauma-ingeligte aanlynberading vir paartjies wat sukkel om die uitdagings van hulle verhouding te navigeer. Dit sluit in, ontrouheid, verbrokkeling van die verhouding en algmene herstel en vernuwing.

Practical guidance in a downloadable, documented process that helps couples clarify expectations, communication, and shared direction before resentment takes hold.

 Aflaaibare, interaktiewe PDF werkboeke en gidse wat paartjies help om uitdagings aan te spreek, herstel en en struktuur te bewerkstellig en doelwitte te stel vir hulle toekoms saam.  

As jy onseker is, kontak my sodat ons kan bepaal hoe ek jou beste kan help.

Ek sukkel tans met:
Ontrouheidstrauma
Huweliks/Verhoudingsherstel
Huishoudelike geweld/Emosionele mishandeling
Geestelike/geloofskwessies
Ek is onseker - ek is net nie op 'n goeie plek nie.

Dankie dat jy jou storie met my deel. Ek sien uit daarna om jou te ondersteun en sal binnekort kontak maak.

Sonia

Testimonials

Delivering Package

Janet, Cape Town

"Thanks to you, Sonia, I realised that I have been manipulated by my narcistic mother for many years.  With your assistance I was able to set boundaries, and our relationship has never been better!"

Anoniem, Lichtenburg

"Ek moes my man se ontrouheid leer aanvaar en verwerk. Sonia het my ongelooflike insig en bystand gegee en ek is haar ewig dankbaar.  Ek het baie van myself ontdek in ons sessies."

Yvonne, Somersetwes

"Ek kon my eie ontrouheid aan my man nie verklaar nie.  Sonia het my gehelp om die oorsake van my swak selfbeeld en self destruction op te spoor in my ongelukkige kinderjare. Dit het my hele lewe verander"

© 2023 Sonia Forssman - BA Health Sciences and Social Services -  Psychological Counselling

 Association for Supportive and Holistic Counsellors: REG NO: HC23/1968

bottom of page